Verskil tussen weergawes van "Boor-10"

276 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Boor-10 {{sub sup|10|5|pos=right}}B''' is 'n stabiele [[isotoop]] van [[boor (element)|boor]]. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop.
== Neutrondiffraksie ==
Hierdie isotoop is heeltemal ongeskik vir [[neutrondiffraksie]] omdat sy absorpsiedeursnee baie groot is: 3835 [[barn]] vir neutrone met 2200  m/s snelheid. Neutrondiffraksie aan boorverbindings vereis isitoopvervanging deur {{sub sup|11|5|pos=right}}B en dit is taamlik duur.
 
== Neutronvangs ==
[[Lêer:Neutroncrosssectionboron.png|duimnael|Deursnee as funksie van kinetiese energie. Bo: <sup>10</sup>B|links|200px]]
Die hoë absorpsiedeursnee word in [[kernreaktor]]e gebruik om neutrone te vang en die kernreaksie te reël. <ref>[https://www.nuclear-power.net/glossary/boron-10/ nuclear power]</ref> Daar kan twee prosesse plaasvind, wat litium en helium vervaardig:
 
:<math> ^{10}B + n(0,0025 eV) \to \ ^4He + \ ^7Li + 2,79 \ MeV </math> (6%)
:<math> ^{10}B + n(0,0025 eV) \to \ ^4He + \ ^{7}Li + 2,31 \ MeV + \gamma(0,48 eV\ MeV) </math> (94%)
 
'n Ander proses vervaardig helium en [[tritium]]<ref>Tritium: Fuel of Fusion Reactors {{Outeur|Tetsuo Tanabe}} Springer, 2016, ISBN 4431564608, ISBN 9784431564607</ref>:
 
:<math> ^{10}B + n \to 2 \ ^4He + \ ^3H </math>
 
Die isotoop se deursnee word kleiner met die kinetiese energie van die neutrone. Vinnige neutrone word minder gou ingevang.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Saadjie}}
22 781

wysigings