Verskil tussen weergawes van "Isotoop"

17 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
 
=== Die gebruik van kerneienskappe ===
* Verskeie vorme van spektroskopie maak staat op die unieke kerneienskappe van spesifieke isotope. [[Kernmagnetiese resonansie]](KMR) (Engels - ''Nuclear magteticmagnetic resonance of NMR'') kan byvoorbeeld slegs gebruik word met isotope wat 'n kernspin het wat nie gelyk aan nul is nie. Die mees algemene isotope in gebruik met Kernspinresonante spektroskopie is <sup>1</sup>H, <sup>2</sup>D, <sup>13</sup>C, and <sup>31</sup>P.
* [[Mössbauer-spektroskopie]] maak ook staat op die kernoorgange van spesifieke isotope, soos onder andere [[yster-57|<sup>57</sup>Fe]].
* [[Radionuklied]]e het ook belangrike gebruike. [[Kernkrag]] en [[kernwapen]]s se ontwikkeling vereis relatief groot hoeveelhede van spesifieke isotope. Die proses van [[isotoopskeiding]] verteenwoordig 'n betekenisvolle tegnologiese uitdaging.
 
22 781

wysigings