Verskil tussen weergawes van "Boor-10"

34 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Boor-10''' (chemiese notasie '''({{sub sup|10|5|pos=right}}B)''' is 'n stabiele [[isotoop]] van [[boor (element)|boor]]. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop.
== Neutrondiffraksie ==
Hierdie isotoop is heeltemal ongeskik vir [[neutrondiffraksie]] omdat sy absorpsiedeursnee baie groot is: 3835 [[barn]] vir neutrone met 2200 m/s snelheid. Neutrondiffraksie aan boorverbindings vereis isitoopvervanging deur {{sub sup|11|5|pos=right}}B en dit is taamlik duur.
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
{{Chemiesaadjie}}
 
[[Kategorie:Isotope van boor]]
89 378

wysigings