Verskil tussen weergawes van "Isotoop"

1 greep verwyder ,  2 jaar gelede
Volgens aanvaarde [[kosmologie]] het bykans alle nukliedes buiten die isotope van [[waterstof]] en [[helium]] in [[ster]]re en [[supernova]]s ontstaan. Hulle respektiewelike verspreidings ontstaan as gevolg van die hoeveelhede wat tydens die kernprosesse in die sterre gevorm word, die manier waarop hulle deur die [[heelal]] versprei en die tempo waarteen hulle verval.
 
Na die aanvanklike versmelting van die [[sonnestelsel]] is isotope herversprei volgens hulle massas. Die isotoopsamestelling van elemente is verskillendeverskillend op die verskeie planete, wat dit moontlik maak om die oorsprong van [[meteoriet]] te bepaal.
 
== Aanwendings van isotope ==
22 781

wysigings