Verskil tussen weergawes van "Malgassies"

4 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''Malgassies''' is die [[taal]] van [[Madagaskar]] se [[inheems]]e [[Merina]]-volk en word deur sowat 17,6 miljoen mense gepraat. Saam met [[Frans]] is dit 'n [[amptelike taal]] van Madagaskar.
 
Taalkundiges klassifiseer Malgassies as 'n [[Maleis-Polinesiese tale|Maleis-Polinesiese taal]] wat nou verwant aan die Ma'anyan-taal van die eiland [[Borneo]] in [[Indonesië]] is. Dit is ietwat minder verwant aan [[Indonesies]] en [[Maleis]] en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van die [[Filippyne]], waaronder [[Cebuano]] en [[Tagalog]].
100 320

wysigings