Verskil tussen weergawes van "Laser"

204 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
byskrif detail
k (-verdubbelde woord)
(byskrif detail)
[[Lêer:LASER.jpg|duimnael|300px|Laser]]
[[Lêer:Laser sizes.jpg|duimnael|300px|Lasers wissel in grootte van mikroskopies [[diodelaser]]s (bo) met talle toepassings, tot rugbyveld groot [[neodymium]] [[glas]] lasers (onder) wat gebruik word vir ''inertial confinement fusion'', [[kernwapen]]navorsing en ander hoë energiedigtheid fisika eksperimente.]]
[[Lêer:Starfire_Optical_Range_-_sodium_laser.jpg|duimnael|300px|'n [[Dye -laser]] wat by die ''Starfire Optical Range'' word vir [[LIDAR]]- en ''laser guide star'' lasergidsster-eksperimente gebruik. wordDit is ingestemingestel totop die [[Fraunhoferlyne|Natriumnatrium D -lyn]] en word gebruik omkan [[Natriumnatrium]] atome in die natriumlaag[[Aarde van diese atmosfeer|mesosfeer]] opopwek. Die gloeiende natriumgas lewer dan 'n kunsmatige ligpunt wat dien was verwysingspunt vir teleskope. Hul kompenserende [[optika]] benut hierdie ligpunt om beelde te weklewer wat minder deur atmosferiese steurings benadeel word.]]
 
'''Laser''' is 'n afkorting in [[Engels]] wat staan vir ('''light amplification by stimulated emission of radiation''') wat in [[Afrikaans]] vertaal "ligversterking deur die gestimuleerde emissie van straling" beteken. 'n Laser is 'n toestel wat 'n [[kwantummeganika|kwantummeganiese]] effek naamlik [[gestimuleerde emissie]], benut om 'n [[koherente straal]] lig te lewer. (D.w.s. golwe is in fase en geen interferensie vind plaas nie.) Lig van 'n laser is dikwels [[parallel]] en [[monochromaties]], maar dit is nie waar vir alle tipe lasers nie.
9 828

wysigings