Verskil tussen weergawes van "Brons"

34 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Kategorieë gealfabetiseer)
[[Lêer:Retire bronze.jpg|thumbduimnael|200px|'n Brons medaljeBronsmedalje.]]
 
'''Brons''' is 'n [[legering]] (allooi) van [[koper]] en [[tin]],. dieDie legering het 'n [[geelgroen|groengeel]] [[kleur]]., Deurmaar deur korrosie ontstaan daar dikwels 'n duidelike groen oksiedlaag[[oksied]]laag op die oppervlak.
 
Brons word gebruik om beelde en ander vorme te giet, asook vir die vervaardiging van onderdele wat in die [[ingenieurswese]] gebruik word. Voorbeelde hiervan is: ratte, kleppe, elektriese komponente, klokke, kanonlope, elektriese komponente, ens.
 
Die hoof kategorieëhoofkategorieë van Bronsbrons is:
* Aluminiumbrons;
* Loodbrons;
* Silikoonbrons.
 
Brons wasis die eerste allooi wat deur mense gebruik wasis. Die eerste volk wat brons gebruik het was die [[Egipte]]nare, ongeveer 3500 jaar v.C. Die tydperk word derhalwe die Brons-era genoem.
 
Tradisioneel word brons gesien as die derde belangrikste eremetaal: 'n Brons [[medalje]] word aan die persoon wat 'n derde plek in 'n wedstryd behaal het toegeken.
 
<gallery>
100 493

wysigings