Verskil tussen weergawes van "Limpopo"

41 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
k
verwyder duplikasie
k (verwyder duplikasie)
Limpopo het vroeër as die Noordelike Provinsie en voor 1994 as [[Noord-Transvaal]] bekend gestaan. Sedert [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994|1994]] sluit dit ook die voormalige [[tuisland]]e [[Venda (tuisland)|Venda]], [[Gazankulu]] en [[Lebowa]] in.
 
Belangrike plekke is [[Polokwane]] (die [[hoofstad]]; voorheen Pietersburg), [[Lephalale]] ([[Ellisras]]), [[Louis Trichardt, Limpopo|Louis Trichardt]], [[Musina]], [[Phalaborwa]], [[Mokopane]] ([[Potgietersrus]]), [[Thabazimbi]], [[Tzaneen]] en [[Bela Bela]] (voorheen [[Warmbad]]).
 
== Besienswaardighede ==
95 283

wysigings