Verskil tussen weergawes van "Fantasieroman"

4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Hoë fantasie ==
Historiese legendes en mitologiese en ander spekulatiewe elemente soos magiese wesens, vreemde beskawings en donker magte speel 'n oorheersende rol in 'n vreemde wêreld wat deur die skrywer dikwels - ondanks sy eie spesifieke geografie, kultuur en beskawing - in 'n geïdealiseerde historiese konteks soos die Europese [[Middeleeue]] geplaas word.