Verskil tussen weergawes van "Fantasieroman"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Silmarrillion, Just under the Cover.jpg|duimnael|''The Silmarillion'', 'n versameling van onvoltooide werke uit die pen van [[J.R.R. Tolkien]]]]
Die '''fantasieroman''' is die gewildste narratiewe formaat binne die fantasiegenre wat oorspronklik as 'n subgenre van fantastiese literatuur ontwikkel het, maar ouer historiese wortels in die kulturele konteks van menslike mitologie het. Fantastiese literatuur het op sy beurt as genre binne die 19de eeuse literêre Romantiek na vore gekom, as 'n teenstroming van realistiese literatuur. Veral in die latere fase van Romantiese literatuur is werke gepubliseer wat deur fantastiese elemente gekenmerk is. 'n Fantastiese roman speel in 'n fiktiewe wêreld af wat onder die invloed van magiese kragte staan.