Verskil tussen weergawes van "Fantasieroman"

59 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
=== Lae fantasie ===
'n Eensame held, wat 'n teenstander met bonatuurlike kragte die hoof moet bied, staan sentraal binne die subgenre van lae fantasieromans. Hierdie formaat het sy oorsprong in verhale wat in tydskrifte, sogenaamde ''pulp magazines'', gepubliseer is en veral tussen die 1930's en 1950's gewild geraak het. Besondere kenmerke is 'n eenvoudiger vertelstruktuur met 'n meer dinamiese, aksiegelaaide handeling wat gerig is op die leesgewoontes van manlike teikengroepe. Werke van H.P. Lovecraft val dikwels in hierdie kategorie.
 
=== Stedelike of kontemporêre fantasie ===