Verskil tussen weergawes van "Broers Grimm"

138 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Grimm.jpg|duimnael|Dubbelportret van die broers [[Wilhelm Grimm]] (links) en [[Jacob Grimm]] deur [[Elisabeth Jerichau-Baumann|Elisabeth Maria Anna Jerichau-Baumann]], 1855]]
[[Lêer:Deutsches Wörterbuch Grimm - Titel Band 1.png|duimnael|Die titelblad van die eerste boekdeel van die Duitse Woordeboek (''Deutsches Wörterbuch'')]]
 
'''Jakob Grimm''' (1785-1863) en sy broer''' Wilhelm''' (1786-1859) was Duitse taal- en letterkundiges wat 'n lewe lank saamgewerk en in die hele Westerse wêreld bekend geword het met twee versamelings van volkssprokies wat tradisioneel mondeling oorgelewer is. Danksy hulle versamelwerk is sprokies soos Sneeuwitjie en Hansie en Grietjie vir die eerste skriftelik gedokumenteer. Die broers het hierdie versamelwerk as 'n stokperdjie gedoen en nooit verwag om daarmee kommersiële sukses te behaal nie.
 
 
== Verwysings ==
[[Lêer:Grimmwelt Kassel, Eingang.jpg|duimnael|Ingang tot die ''Grimmwelt Kassel'', 'n museum wat aan die Broers Grimm se werk gewy is]]
{{Verwysings}}
;Hoofbron