Verskil tussen weergawes van "Argon-36"

175 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Ek wil ook help Jaap)
 
<!--{{Isotoopkas|beeld=Argon-36.svg<!--
|oorskot=-28846,36 keV<ref name="nndc">{{Ref:nndc}}</ref>
|status= radioaktief<ref name="nndc" />
|kernspin= 3/2+<ref name="nndc" />
|halfleeftyd=87,51 d
|verval= β-<ref name="nndc" />-->
|protone=1718|neutrone=1918
|swnw=[[swawelchloor-3635|{{sub sup|3635|1617|pos=right}}SCl]]
|nww=[[swawelchloor-3436|{{sub sup|3436|1617|pos=right}}SCl]]
|wsw=[[swawelchloor-3537|{{sub sup|3537|1617|pos=right}}SCl]]
|sn=[[chloorargon-37|{{sub sup|37|1718|pos=right}}ClAr]]
|ns=[[chloorargon-3538|{{sub sup|3538|1718|pos=right}}ClAr]]
|dit=[[chloorargon-36|{{sub sup|36|1718|pos=right}}ClAr]]<!--
|koh-b=3,449
|ink-b=0,256
|koh-xs=1,495
|ink-xs=0,0082
|abs-xs=0,231-->
}}-->
 
'''Argon-36''' (chemiese notasie '''{{sub sup|36|18}}Ar''') is 'n stabiele isotoop van [[argon]], 'n edelgas. Dit is een van die drie stabiele isotope van die element, naas argon-38 en argon-40. Die volopheid van argon-36 op aarde bedra 0,3365%.
 
Argon-36 ontstaan onder meer tydens die radioaktiewe verval van [[chloor-36]], kalium-36 en kalsium-37.
 
Wetenskaplikes vermoed dat Argon-36 via dubbele betaverval oorgaan na die stabiele isotoop swawel-36. Die vervalenergie bedra −1611,87 keV.
==Verwysings==
{{Verwysings}}
* {{en}} [http://www.wolframalpha.com/input/?i=Ar-36 Wolfram Alpha]
* {{en}} [http://periodictable.com/Isotopes/018.36/index2.full.dm.html Periodieke tabel]
 
{{Chemiesaadjie}}
100 532

wysigings