Verskil tussen weergawes van "Lawa"

10 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Administrateur CommonsDelinker vervang "Nur05018.jpg" met "Nur05018-Pillow_lavas_off_Hawaii.jpg" omrede: File renamed: Clearer name, indicates what the image is actually about)
k
 
; Vulkane
’n [[Vulkaan]] is ’n [[geologie]]se struktuur, dikwels in die vorm van ’n berg. Dit bestaan grootliks uit gestolde lawa. Lae skildvulkane met hul breë basis word gevorm deur mafiese basaltlawa met ’n lae vloeitraagheid. Steil stratovulkane word ook saamgestelde vulkane genoem. Hulle word gevorm uit stroperige lawa (meestal andesiet en rioliet) en as. Hierdie suur lawa kan net ’n kort afstand van die bron af wegvloei, want dit stol vinnig. Die resultaat is die [[Keël|keëlvormige]] struktuur van ’n vulkaan. Die boonste deel van ’n vulkaan kan instort of tydens ’n uitbarsting weggeblaas word. Daardeur ontstaan ’n [[kaldera]], of groot krater, waarin dikwels vulkaniese keëls en lawakoepels ontstaan. Soms ontstaan daar ná ’n tyd ’n heel nuwe vulkaan in die kaldera, soos in die geval van [[Vesuvius]].
 
; Vulkaniese keël