Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 10:17, 18 Julie 2018 (UTC)
:Dié wat ek onder oë gehad het lyk na nuttige bydraes. Op hierdie stadium is meer beter wanneer dit van hierdie kwaliteit is. Afrikaans word tans in amptelike situasies opsygeskuif, afgeskaal, en as politieke speelbal aangewend, vgl. [https://www.iol.co.za/the-star/news/youthday-afrikaans-schools-rule-42-years-after-soweto-riots-15486419]. Die betaling is myns insiens nie 'n probleem nie, solank reklame nie betrokke is nie. Wat wel nodig is, soos bo genoem, is nasorg (harde werk) om dit korrek te integreer, en ook dat die kopiereghouers hulle verbind tot die CC-by-SA 3.0, en dit verkieslik op skrif aan wikipedia. Dis nie genoeg dat hulle dit slegs met Maroela kommunikeer nie. Die kopiereghouer moenie later kan beweer dat hulle nie die implikasies van die lisensie presies verstaan het nie, en glo my, almal verstaan dit nie. [[Gebruiker:JMK|JMK]] ([[Gebruikerbespreking:JMK|kontak]]) 12:56, 18 Julie 2018 (UTC)
 
::Vir my bly twee vrae nog:
::* Wie gaan daardie nasorg werk insit?
::* Kan ons vir hulle beter reghelp om die voor-sorg te doen: m.a.w. eers deeglik te soek voordat 'n duplikaatartikel geskep word? --[[Gebruiker:Slashme|Slashme]] ([[Gebruikerbespreking:Slashme|kontak]]) 13:54, 18 Julie 2018 (UTC)
 
== Bemarking 2018... ==
1 080

wysigings