Verskil tussen weergawes van "Temperatuur"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
* Fahrenheit-skaal
 
Die Kelvinkelvin-skaal word gedefinieer met 0K as '''absolute nul'''. Dit is ook die temperatuur waar geen meer energie uit die stelsel geneem kan word nie.
 
Die omskakeling tussen die Kelvinkelvin- en Celsius-skaal kan met die volgende formule gedoen word:
:<math> k = c + 273,15</math>
 
en die omskakeling tussen Fahrenheit en Celsius kan met die vergelyking:
:<math>c = \frac{5}9 f - 32</math>
waar ''k'', ''c'' en ''f'' die temperatuur in Kelvinkelvin ([K]), grade Celsius ([<sup>o</sup>C]) en grade Fahrenheit ([<sup>o</sup>F]) is.
 
==Termodinamika==
Die drie skale is nogtans nie gelykwaardig nie omdat die Celsius- en Fahrenheit-skaal 'n lukrake nulpunt het, terwyl die Kelvinskaalkelvinskaal 'n absolute nulpunt het en die termiese energie van 'n sisteem verteenwoordig:
 
:<math>E_{termies} = RT </math>
:<math> S = \frac {q_{reversibel}}{T} </math>
 
is slegs geldig indien T in Kelvinkelvin uitgedruk word.
 
== Eksterne skakels ==
22 781

wysigings