Verskil tussen weergawes van "Prešov"

60 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
 
==Geskiedenis==
Die stad is in die eerste helfte van die [[12de eeu]] gestig. Deur die Mongoolse inval van [[1241]]/[[1242|42]] het die streek ontvolk geraak en het die [[Hongarye|Hongaarse]] koning Bela IV [[Sakse]] genooi om die nedersetting opnuut te bevolk. In die [[15de eeu]] word die stad tot koninklike vrystad verhef en word 'n belangrike handelstad wat aan die pad van [[Konstantinopel|Bisantium ]]- [[Belgrado ]]- Warschau[[Warskou]] lê.<ref>[http://reformation-cities.org/cities/presov/ Reformation cities {{de}}]</ref>
 
==Verwysings==