Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Jules Henri Poincaré''' (29 April 1854 – 17 July 1912) was 'n Franse [[Wiskunde|wiskundige]], [[Teoretiese fisika|teoretiese fisikus]], ingenieur, en [[Wetenskapsfilosofie|wetenskapsfilosoof]]. Hy word dikwels beskryf as 'n polimaat aangesien hy op alle terreine van die dissipline uitgeblink het.
 
As 'n wiskundige en fisikus het hy vele oorspronklike en fundamentele bydraes gelewer tot suiwer en [[toegepaste wiskunde]], [[wiskundige fisika]] en [[hemelse meganikasterremeetkunde]]. Hy washet verantwoordelikeen virvan die formuleringbekendste vanonopgeloste dieprobleme in wiskunde, die [[Poincaré stelling]], watformuleer. eenDie vanis die bekendste onopgeloste problemeeers in wiskunde was totdat dit in 2002-2003 deur [[Grigori Perelman]] opgelos is. In sy navorsing oor die drie-liggaam probleem, was Poincaré die eerste persoon wat 'n chaotiese deterministiese stelsel ontdek het, en hy het sodoende die grondslag van die moderne [[chaosteorie]] gelê het. Hy word ook beskou as een van die stigters van die veld van [[topologie]].
 
Poincaré het klem gelê op die belangrikheid daarvan om aandag te gee aan die invariansie van fisiese wette onder verskillende transformasies en was die eerste persoon om die [[Lorentz transformasies|Lorentz-transformasies]] in hul moderne simmetriese vorm aan te bied. Poincaré het verskeie [[relativistiese snelheidstransformasiessneltransformasies]] ontdek, ensoos in 1905 in 'n brief aan Hendrik Lorentz aangeteken. Hy het ook 'n belangrike stap in die formulering van die teorie van [[spesiale relatiwiteit]] voltooi deur perfekte invariansie van al Maxwell se vergelykings te bepaal. In 1905 het Poincare voorgestel dat [[Swaartekraggolf|swaartekraggolwe]] uit 'n liggaam voortspruit teen die spoed van lig, soos deur die Lorentz-transformasies voorgestel.
 
Die [[Poincaré group|Poincaré groep]] in fisika en wiskunde is na hom vernoem.
 
== Lewe ==
Poincaré is op 29 April 1854 gebore te Cité Ducale, [[Nancy, Meurthe-et-Moselle]] tot 'n invloedryke familie.<ref>Belliver, 1956</ref> Sy pa, Leon Poincaré (1828–1892) was 'n mediesmediese professor by die [[University of Nancy|Universiteit van Nancy]].<ref>Sagaret, 1911</ref> Sy jonger suster, Aline, was getroud met die spirituele filosoof [[Emile Boutroux]]. Sy neef, was [[Raymond Poincaré]], 'n lid van die [[Académie française]], wat'n diekanidaat Fransevir Presidentpresident souvan weesFrankryk tussen 1913 en 1920.<ref name="IEP">[http://www.utm.edu/research/iep/p/poincare.htm The Internet Encyclopedia of Philosophy] Jules Henri Poincaré article by Mauro Murzi&nbsp;– Retrieved November 2006.</ref> Poincaré is Rooms-Katoliek grootgemaak. Hy was 'n vrye denker en het gelo dat die heelal genoegsame waarheid bevat.<ref>Joseph McCabe (1945). A Biographical Dictionary of Ancient, Medieval, and Modern Freethinkers. Haldeman-Julius Publications. Retrieved 10 April 2012.</ref><ref>Poincaré, Henri (1 January 1913). Dernières Pensées. p. 138. Retrievedsoos op 10 April 2012.</ref><ref>{{cite arxiv|eprint=1207.0759|last1=Weinstein|first1=Galina|title=A Biography of Henri Poincaré - 2012 Centenary of the Death of Poincaré|class=physics.hist-ph|year=2012}}</ref>
 
=== Opvoeding ===
[[Lêer:Henri_Poincaré_maison_natale_Nancy_plaque.jpg|regs|duimnael|200x200px| Henri Poincaré se geboorteplek te huis nommer 117, Grande Rue in die stad Nancy.]]
 
Tydens sy kinderjare was hy ernstig siek met [[difterie|witseerkeel (difterie)]] en is as sulk deur sy ma, Eugénie Launois (1830–1897), tuis geskool.
 
In 1862 het Henri by Lycée[[Nancy, Meurthe-et-Moselle | Nancy]] ingeskryf, nou genaamd Lycée Henri Poincaré. (nieDaar teis verwarook met'n dieaparte Universiteit van Henri Poincaré, ook in Nancy, maar dit is nie die een waar hy studeer het nie). Hy het elf jaar by die Lycée deurgebring en gedurende hierdie tyd was hy een van die topstudente in elkeal akademiesesy onderwerp wat hy bestudeer hetvakke, van skryfwerk tot wiskunde. Sy wiskunde-onderwyser het hom as 'n "wiskundemonster" beskryf en hy het eerste prys in 'n kompetisie tussen die top-leerlinge van alle Lycées in Frankryk, gewen. Sy swakste vakke was musiek en liggaamlike opvoeding, waar hy as "gemiddeldegemiddeld op sy beste" beskryf is. <ref> O'Connor et al., 2002 </ref>
 
Hy studeer in 1871 aan die Lycée met 'n baccalaureusgraad in skryfwerk en wetenskap.
Tydens die [[Frans-Duitse Oorlog]] van 1870 het hy saam met sy pa in die Ambulanskorps gedien.
 
Poincaré het in 1873 by [[École Polytechnique]] ingeskryf en in 1875 gegradueer in wiskunde as 'n student van [[Charles Hermite]]. Hy het sy eerste referaat ("''Demonstration nouvelle des proprietés de l'indicatrice d'une surface''") in 1874 publiseer. VanTussen November 1875 tot Junie 1878 voltooi hy studies in mynbou-ingenieurswese en wiskunde aan [[École des Mines]] en ontvang sy gewone mynbou-ingenieursgraad in Maart 1879.<ref>F. Verhulst</ref>
 
As 'n gegradueerde van die École des Mines, het hy by die [[Corps des Mines]] aangesluit as inspekteur vir die [[Vesoul]] streek in Noordoos-Frankryk. Op die toneel van 'n mynramp Augustus 1879 ter [[Magny-lès-Jussey | Magny]] waar 18 mynwerkers gesterf het, het hy die amptelike ondersoek na op 'n kenmerkendekenmerkend deeglike- en menslike wyse uitgevoer.
 
TerselfdetydTydens hierdie periode werk hy ook aan sy [[Doktorsgraad]] onder Charles Hermite. Sy doktorale proefskrif was in die veld vanoor [[differensiaalvergelykings]] ("''Sur les proprietes die fonctions definitions par lesquations aux differsions partielles")''. Poincaré het 'n nuwe manier om die eienskappe van hierdie vergelykings te bestudeer, voorgestel. Hy was die eerste persoon om die algemene meetkundige eienskappe van integrale te bestudeer. Hyen het besef dat hulle gebruik kan word om die gedrag van verskeie liggame in vrye beweging binnein die [[sonnestelsel]] te modelleer. Poincaré het in 1879 aan die [[Universiteit van Parys]] gegradueer.
 
== Verwysings ==
27

wysigings