Verskil tussen weergawes van "Asma"

1 greep bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Uitleg van bronteks
(Die wisselvorm "kronies" pleks van "chronies" is nie verkeerd nie, maar volgens HAT "weinig gebruiklik")
k (Uitleg van bronteks)
| MeshID = D001249
}}
 
'''Asma''' (van [[Grieks]]: '''άσθμα''', ''ásthma'', "hyging") is 'n algemene chroniese inflammatoriese siekte van die lugweë, gekarakteriseer deur verskillende en herhalende simptome, omkeerbare lugvloei-obstruksie, en bronchospasma. Simptome sluit in hyging, hoes, borsbenoudheid, en kortasem.
 
328 928

wysigings