Verskil tussen weergawes van "Benjamin Britten"

k
Uitleg van bronteks
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
k (Uitleg van bronteks)
|Logo =
}}
 
'''Edward Benjamin Britten''', Baron Britten, OM, CH (* 22 November 1913; † 4 Desember 1976) was 'n Engelse [[komponis]], dirigent en [[pianis]]. Hy was 'n sentrale figuur in 20ste eeuse Britse klassieke musiek en word met 'n groot verskeidenheid musikale werke verbind, waaronder operas, orkeswerke en kamermusiek. Sy bekendste werke sluit die opera ''Peter Grimes'' (1945), die ''War Requiem'' (1962) en die orkesstuk ''The Young Person's Guide to the Orchestra'' (1945) in.<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
411 783

wysigings