Verskil tussen weergawes van "Cork"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Uitleg van bronteks
(Rol weergawe 1587546 deur Voyageur (bespreek) terug.)
k (Uitleg van bronteks)
|webwerf=[http://www.corkcity.ie/ corkcity.ie]
}}
 
'''Cork''' ([[Iers-Gaelies|Iers]]: ''Corcaigh'' [ˈkoɾkɪɟ], afgelei van ''corcach'' "moeras") is die tweede grootste stedelike nedersetting in die [[Republiek Ierland]] na [[Dublin]] en die derde grootste op die eiland [[Ierland]] met 'n bevolking van naastenby 120 000 in die stads- en 300 000 in die metropolitaanse gebied. Alhoewel die stad as administratiewe setel van die gelyknamige graafskap dien, val dit administratief nie onder dié graafskap nie, maar is selfregerend. Die Ierse regstelsel gee aan die stadsraad van Cork dieselfde status as aan 'n graafskapsraad.
 
404 328

wysigings