Verskil tussen weergawes van "Isis"

1 greep bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Uitleg van bronteks
k (Uitleg van bronteks)
| kinders = [[Horus]], [[Bastet]] en soms [[Ammit]]
}}
 
'''Isis''' (die oorspronklike Egiptiese uitspraak was meer waarskynlik "Aset" of "Iset") was in die [[Antieke Egipte|Egiptiese]] [[mitologie]] ’n godin wat aanbid is as die ideale ma en vrou, en as die beskermer van die natuur en toorkrag. Sy was die vriendin van slawe, sondaars en vertraptes, maar het ook die gebede van die rykes, maagde, aristokrate en heersers aangehoor.<ref name="R.E Witt p7">R.E Witt, ''Isis in the Ancient World'', p. 7, 1997, ISBN 978-0-8018-5642-6</ref> Sy word dikwels uitgebeeld as die ma van [[Horus]], maar soms is Horus se ma [[Hathor]]. Isis is ook bekend as die beskermer van die dooies en die godin van kinders.
 
400 691

wysigings