Verskil tussen weergawes van "Nuwe Nasionale Party"

Opgedateer
(Kategorie:Voormalige politieke partye in Suid-Afrika)
(Opgedateer)
Die '''Nuwe Nasionale Party''' ('''NNP''') is gevorm vanuit die ou [[Nasionale Party]], nadat die party homself onttrek het uit die [[Regering van Nasionale Eenheid]] saam met die [[African National Congress|ANC]]. Die naamverandering is gedoen in 'n poging om die party te skei van sy verlede met die instelling en onderhoud van [[apartheid]], en om die party te vernuwe as 'n gematigde, nie-rassige federale party.
 
Die eerste leier was [[Frederik_Willem_de_Klerk|FW de Klerk]], wenner van die [[Nobelprys vir Vrede]] tesame met [[Nelson Mandela]], vir sy rol in die afskaffing van [[apartheid]]. Die huidigelaaste leier isvan dié party was [[Marthinus van Schalkwyk]]. Die party het onlangs 'n samewerkingsooreenkoms met die [[African National Congress|ANC]] gesluit, wat baie van sy lede ontnugter het.
 
In die 1999 Algemene Verkiesing was die party feitlik uitgewis op nasionale vlak, maar het baie invloed behou in die [[Wes-Kaap]]. Tydens die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004]] het meeste van die oorblywende ondersteuning die party verlaat, deels weens ongelukkigheid oor die party se alliansie met die ANC, en het die nasionale ondersteuning van 6.9% in 1999 na 1.9% geval (dit was 20.4% in 1994, toe nog as die Nasionale Party). Met die voorheen regerende party nou slegs die sesde grootste party in die land word vrae gevra oor die party se langtermyn toekoms, asook die leierskap van Van Schalkwyk. Ten spyte van die party se powere uitslag in die onlangse2004 verkiesing is Van Schalkwyk die pos van Minister van Omgewingsake en Toerisme toegeken weens die alliansie wat hy gesoekgesluit het met die ANC.
 
Op [[9 April]] [[2005]] het die federale raad van die NNP amptelik besluit om die party te ontbind. Die party salhet ophou voortbestaanbestaan om middernag van die dag waarop uitslae aangekondig wordwas van die komende plaaslike regeringsverkiesings, wat geskeduleerplaasgevind ishet virop [[1 Maart]], [[2006]].
 
==Eksterne skakel==
* http://www.nnp.co.za/ Amptelike webwerf
 
[[Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika]]
13 681

wysigings