Verskil tussen weergawes van "R.D. Blackmore"

16 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Uitleg van bronteks
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
k (Uitleg van bronteks)

'''Gebore'''

[[7 Junie]] [[1825]]

in Longworth, [[Berkshire]] (tans [[Oxfordshire]]),
[[Engeland]], [[Groot-Brittanje]]

'''Oorlede'''

[[20 Januarie]] [[1900]]

in Teddington, Middlesex
[[Engeland]], [[Groot-Brittanje]]

'''Beduidende werke'''

[[Lêer:Lorna Doone - cover - Project Gutenberg eText 17460.jpg|120px]]

''Lorna Doone'' (1869)

'''Richard Doddridge Blackmore''' (* [[7 Junie]] [[1825]], † [[20 Januarie]] [[1900]]), na wie meestal verwys word as R. D. Blackmore, was een van die bekendste [[Engelse]] skrywers in die tweede helfte van die [[19de eeu]]. Sy werke het gedurende sy literêre loopbaan aanklank by lesers dwarsoor die wêreld gevind. Sy lewendige beskrywings en verpersoonliking van die Engelse platteland het ook van kritici hoë lof ontvang. Sy goeie oog vir en sy verbondenheid met die natuur was veral merkwaardig en is as een van die opvallendste kenmerke van sy werke beskryf. Naas sy skrywersloopbaan het Blackmore hom ook as tuinboukundige bekwaam.
411 783

wysigings