Verskil tussen weergawes van "SABC2"

1 greep bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
Uitleg van bronteks
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (Uitleg van bronteks)
| kanaal5 =
}}
 
'''SABC2''' is 'n [[Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie]]-televisiekanaal wat programme in [[Engels]], [[Afrikaans]], drie [[Sotho-taalfamilie|Sotho-tale]], [[Venda (taal)|Venda]] en [[Tsonga]] uitsaai. Die kanaal is in 1996 geskep toe die SAUK hul televisiekanale herstruktureer het. Die verminderde Afrikaanse inhoud op die kanaal het sommige sprekers van die taal ongelukkig gemaak, alhoewel die kanaal steeds 'n aansienlike hoeveelheid Afrikaanstalige programme, insluitende 'n daaglikse nuusbulletin saans om 19:00, uitsaai.
 
411 783

wysigings