Verskil tussen weergawes van "Tomsk-oblast"

3 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Uitleg van bronteks
k (→‎Riviere: + skakels)
k (Uitleg van bronteks)
{{Russiese deelgebied
| naam= Tomsk-oblast <br /> Томская область
| beeld= Tomsk in Russia.svg
| onderskrif= Die ligging van Tomsk-oblast in Rusland.
[[Lêer:Flag of Tomsk Oblast.svg|regs|140px|border]]
}}
 
'''Tomsk-oblast''' ([[Russies]]: Томская область; ''Tomskaja oblast'') is ’n deelgebied van [[Rusland]]. Dit lê in die suidooste van die [[Siberië#Geografie en geologie|Wes-Siberiese Vlakte]], in die suidweste van die [[Siberiese Federale Distrik]]. Die ontwikkeling van die gebied het vroeg in die [[17de eeu]] begin en die stad [[Tomsk (stad)|Tomsk]] is in [[1604]] gestig. Die grootste deel van die oblast is moeilik bereikbaar weens [[taiga]], bosse en [[moeras]]se. Die streek grens aan die [[Krasnojarsk-krai]] en die oblaste [[Tjoemen-oblast|Tjoemen]], [[Omsk-oblast|Omsk]], [[Nowosibirsk-oblast|Nowosibirsk]] en [[Kemerowo-oblast|Kemerowo]].
 
400 691

wysigings