Verskil tussen weergawes van "Treonien"

7 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Uitleg van bronteks
k (Uitleg van bronteks)
|Voorkoms = Wit poeier
}}
 
'''Treonien''' (afgekort as '''Thr''' of '''T''') is 'n [[Aminosuur|α-aminosuur]] wat gebruik word in die biosintese van [[Proteïen|proteïene]]. Dit bevat 'n [[Amien|α-aminogroep]] (wat in die geprotoneerde −NH<sub>3</sub><sup>+</sup> vorm onder biologiese toestande voorkom), 'n [[Karboksielsuur|α-karboksielgroep]] (wat in die gedeprotoneerde −COO<sup>−</sup> vorm onder biologiese toestande voorkom), en 'n syketting met 'n hidroksiel groep, wat beteken dat dit 'n polêre, ongelaaide aminosuur is. Dit is noodsaaklik in die mens, want die liggaam kan dit nie sintetiseer nie: dit moet uit die dieet verkry word. Threonine word in bakterieë soos ''E. coli ''uit aspartaat gesintetiseer.<ref>{{cite journal|title=Threonine synthesis from aspartate in Escherichia coli cell-free extracts: pathway dynamics|last1=Raïs|first1=Badr|last2=Chassagnole|first2=Christophe|last3=Lettelier|first3=Thierry|last4=Fell|first4=David|last5=Mazat|first5=Jean-Pierre|date=2001|journal=J Biochem|doi=|pmid=11368769|pmc=1221853|url=https://www.ncbi.nlm.nih.gov/pmc/articles/PMC1221853/pdf/11368769.pdf|access-date=|volume=356|pages=425–32}}</ref> In die genetiese kode word dit gekodeer deur die kodons ACU, ACC, ACA, en ACG.
 
Treonien was die laaste van die 20 gewone proteïenogene aminosure om ontdek te word. Dit is in 1936 deur William Cumming Rose ontdek<ref>{{Cite book|url=https://books.google.com/books?id=AtngooiwXikC&pg=PA459|title=A Dictionary of scientists.|last=|first=|date=1999|publisher=Oxford University Press|others=Daintith, John., Gjertsen, Derek.|year=|isbn=9780192800862|location=Oxford|pages=459|oclc=44963215}}</ref>, saam met Curtis Meyer. Die aminosuur is treonien genoem op grond van sy strukturele ooreenkoms aan treose, 'n vier-koolstof monosakkaried met [[Chemiese formule|molekulêre formule]] C<sub>4</sub>H<sub>8</sub>O<sub>4</sub><ref>{{cite journal|last1=Meyer|first1=Curtis|title=The Spatial Configuation of Alpha-Amino-Beta-Hydroxy-n-Butyric Acid|journal=Journal of Biological Chemistry|date=20 July 1936|volume=115|issue=3|url=http://www.jbc.org/content/115/3/721.full.pdf}}</ref>
{| class="wikitable centered" style="text-align: center; margin-bottom: 10px;"
| [[Lêer:L-Threonin_-_L-Threonine.svg|120x120px]]&nbsp;[[Lêer:D-Threonine.svg|120x120px]]<br />
|-
| <small>L</small>-Treonien (2''S'',3''R'') en <small>D</small>-Treonien (2''R'',3''S'')<br />
|-
| [[Lêer:L-allo-Threonine.svg|120x120px]]&nbsp;[[Lêer:D-allo-Threonine.svg|120x120px]]<br />
|-
| <small>L</small>-''allo''-Treonien (2''S'',3''S'') en <small>D</small>-''allo''-Treonien (2''R'',3''R'')
402 080

wysigings