Verskil tussen weergawes van "Minnesang"

811 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
In adellike en hoofse kringe is die betekenis met die opkoms van minnesang-liriek vernou tot 'n emosionele of erotiese verhouding tussen man en vrou. Vanaf omstreeks 1170 het hierdie soort verhouding die sentrale tematiek van minnesang geword. Die Minnesang-tradisie het sy oorsprong in die [[Oksitaans]]sprekende suide van [[Frankryk]] waar ''trobadors'' in hul dig- en sangkuns Christelike en liefdesmotiewe met mekaar verbind het. Van hier het minnesang as kunsvorm na ander gebiede van [[Europa]], insluitende die [[Frans|Noord-Franse]], [[Nederlands]]e en Duitse taalgebied, uitgebrei. Duisende oorspronklike lirieke is oorgelewer, maar net 'n handjievol melodieë.
 
In sy nouer betekenis word die term ''Minnesang'' slegs op die liedere van Middelhoogduitse Minnesangers toegepas wat dikwels Oksitaanse of Noord-Franse melodieë oorgeneem en van lirieke in hul eie taal voorsien het.
 
== Algemene kategorisering ==
'n Algemene kategorisering vind tussen volgens taal en gebied plaas.
 
{| border="0" cellpadding="3" cellspacing="3" style="margin-left:1em"
! '''GEBIED'''
! '''TAAL'''
! '''SANGERS'''
|---- |- bgcolor="gainsboro"
| '''Oksitanië'''
| '''Oksitaans (Langue d'oc)'''
| '''Trobadors'''
|---- |- bgcolor="gainsboro"
| '''Noord-Frankryk'''
| '''Oudfrans (Langue d'oïl)'''
| '''Trouvères'''
|---- |- bgcolor="gainsboro"
| '''Duitssprekende gebiede'''
| '''Middelhoogduits'''
| '''Minnesänger'''
|'''pretz'''
|
|---- |- bgcolor="gainsboro"
|'''valors'''
|
 
|}
 
== Geskiedenis ==
{{Verwysings}}
 
== SleuteltermeSleutelkonsepte ==
 
{| border="0" cellpadding="3" cellspacing="3" style="margin-left:1em"
! '''TERMKONSEP'''
! '''BETEKENIS'''
|---- |- bgcolor="gainsboro"
103 436

wysigings