Verskil tussen weergawes van "Bolzano"

773 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
|}
 
'''Bozen''' of '''Bolzano''' ([[Italiaans]]: ''Bolzano'', [[Duits]]: ''Bozen'', [[Ladinies]]: ''Balsan''/''Bulsan'') is die hoofstad en grootste stad van die outonome provinsie [[Suid-Tirol]] in die outonome gewes [[Trentino-Suid-Tirol]] ([[Italië]]) met *'n bevolking van 106 951 (soos op 31 Desember 2016) en 'n oppervlakte van 52,3 km². Die belangrikste huistale is Italiaans (73%), Duits (26,29%) en Ladinies (0,71%).
 
Bozen is een van die grootste stedelike nedersettings in die [[Alpe]]gebied, setel van die Suid-Tiroolse regering en parlement, sedert 1964 biskopsetel van die nuutgestigte Rooms-Katolieke diosese Bozen-Brixen en sedert 1997 ook setel van 'n universiteit - die ''Freie Universität Bozen'' (met Duits, Italiaans en Ladinies as onderrigmedia).
{{Saadjie}}
 
As bikulturele stad met Noord-Europese en Mediterreense invloede neem Bozen 'n belangrike posisie in as 'n ontmoetplek vir die Duits- en Italiaanssprekende kultuur- en sakewêreld.
 
 
Bozen wird zu den großen [[Stadt|städtischen]] Zentren im [[Alpen]]raum gerechnet und gilt auf Grund seiner [[Multikulturalismus|Bikulturalität]] als wichtiger Begegnungsort zwischen dem deutsch- und dem italienischsprachigen Kultur- und Wirtschaftsraum.
 
[[Kategorie:Nedersettings in Italië]]