Ohrigstad: Verskil tussen weergawes

28 grepe bygevoeg ,  15 jaar gelede
Skakel na Georgius Gerardus Ohrig
k (robot Bygevoeg: de:Ohrigstad)
(Skakel na Georgius Gerardus Ohrig)
'''Ohigstad''' is 'n klein dorpie noord van [[Lydenburg]] in die [[Mpumalanga]]provinsie van [[Suid-Afrika]].
 
Ohrigstad is oorspronklik deur 'n groep [[Voortrekker]]s onder die leierskap van [[Andries Potgieter]] gestig en dra die naam van 'n Nederlandse weldoener, [[Georgius Gerardus Ohrig|Georgius Ohrig]], wat by die stigting behulpsaam was. Nadat malaria 'n aantal slagoffers onder die setlaars geëis het, moet hulle die dorp verlaat en keer eers later na die suksesvolle bestryding van die siekte weer terug.
 
'n Begraafplaas en die ruïnes van 'n fort uit die Voortrekkertydperk kan nog steeds besigtig word.
21 705

wysigings