Verskil tussen weergawes van "Chrissiesmeer"

158 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
Marthinus Wessel Pretorius nie Andries Pretorius nie
(Marthinus Wessel Pretorius nie Andries Pretorius nie)
'''Chrissiesmeer''' is 'n klein dorpie in 'n waterryke gebied van [[Mpumalanga]] in [[Suid-Afrika]]. Die [[San]] en Tlou-tle bevolking het die gebied bewoon en op vlotte op van die groter mere gewoon. Die [[Voortrekkers]] het in die 1860's 'n dorp in die gebied gevestig en dit na [[AndriesZAR]] President [[Marthinus Wessel Pretorius]] se dogter Christina Johanna Petronella vernoem. In die 1880's het die dorp 'n belangrike oornagpunt geword vir waens wat na die [[goud]]myn dorp [[Barberton]] onderweg was.<ref>[http://www.chrissiesmeer.co.za/ Chrissiesmeer], Besoek op 7 April 2007</ref>
 
==Verwysings==
<references/>
 
{{Suid-Afrika-geo-saadjie}}
21 705

wysigings