Verskil tussen weergawes van "Hoër Volkskool, Graaff-Reinet"

k
 
* [[Beaumont Schoeman]] (1932–onbekend): joernalis, redakteur van ''[[Die Afrikaner]]'' (die [[Herstigte Nasionale Party|HNP]] se lyfblad, en skrywer oor die politiek.
* [[Anton Rupert]] (4 Oktober 1916 – 18 Januarie 2006): entrepreneur, sakeman en omgewingsbewaarder; stigter van die Rembrandt-tabakgroep. Kanselier van die [[Universiteit van Pretoria]].
* [[Joan Retief]] (6 Junie 1929): Afrikaanse skrywer en dramaturg.
* [[W.O. Kühne]] (7 Junie 1924): Afrikaanse skrywer, joernalis.
* [[Christo Viljoen]] (31 Augustus 1937); ingenieur, akademikus, stigter van Tegnopark in Stellenbosch; voorsitter van die SAUK Raad (1989 - 1993), viserektor aan die [[Universiteit van Stellenbosch]].
* Gerrit Thomas Ferreira (6 April 1948): bankier en medestigter van First Rand Bank; ontvanger die Kaapstadse Sakemaker en ''[[Die Burger]]'' se Sakeleier-toekenning 2010.
* [[Theuns Jordaan]] (10 Januarie 1971): Afrikaanse sanger.
* [[Joan Retief]] (6 Junie 1929): Afrikaanse skrywer en dramaturg.
* [[W.O. Kühne]] (7 Junie 1924): Afrikaanse skrywer.
 
== Galery: Oudleerlinge ==
10

wysigings