Verskil tussen weergawes van "Wringkrag"

3 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Beeld:Fysik vridmoment.png|frame|right|Wringkrag aangewend deur 'n [[verstelbare moersleutel]]]]
[[Beeld:Torque_animation.gif|frame|right|Verwantskap tussen krag, wringkrag en [[draaimomentum]] vektore in 'n roterende stelsel]]
In [[Fisika]], kan '''wringkrag''' informeel gedefinieer word as 'n krag wat 'n draaiende beweging tot gevolg het. Hierdie krag word gedefinieer as die lineêre krag vermenigvuldig met 'n radius. Die [[SI|SI-eenheid]] vir wringkrag is die [[newton-meter]] (N m). Die simbool vir wringkrag is ''[[tau|τ]]''. Die begrip wringkrag word ook moment in fisika genoem en vind sy oorsprong in [[Archimedes]] se werk op [[hefboom|hefbome]].
 
<!-- Moet nog vertaal word
8 945

wysigings