Verskil tussen weergawes van "Vanwyksdorp"

Geen grootteverandering nie ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+de)
'''Vanwyksdorp''' is 'n dorp in die [[Klein-Karoo]] met ongeveer 700 inwoners, sowat 44 km vanaf [[Ladismith]]. Geen teerpad loop tot op die dorp nie.
 
Die dorp het ontwikkel as 'n kerkdorpie, nadat die [[NG Gemeentegemeente Vanwyksdorp]] in [[1904]] gestig is en 'n kerkgebou op die plaas Buffelsfontein gebou is. Die dorp het sy naam gekry omdat daar destyds meer as 200 Van Wyks in die distrik gewoon het.
 
Die pragtige Neo-Gotiese kerkgebou is op [[16 Februarie]] [[1908]] ingewy en word vandag nog deur die gemeente gebruik.
85 669

wysigings