Verskil tussen weergawes van "Hoopstad"

138 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Hoopstad''' is 'n dorpie aan die Vetrivier in die provinsie Vrystaat, sowat 31 km suidwes van die rivier se samevloeiing met die Vaalrivier en 30 km wes van Welkom. Die...)
 
==Geskiedenis==
Dit is vernoem na die landmeter wat die dorp opgemeet het, A.P. Haupt, en gestig op [[1 Junie]] [[1874]] op die plaas Kameeldoorns, wat deur die Oranje-Vrystaatse Volksraad vir dié doel aangekoop is. Die dorp verkry munisipale status in [[1905]]. '''Hoopstad''' het eers as ''Hauptstad'' bekend gestaan. Die naam is later verander, omdat ''Hauptstad'' letterlik ''hoofstad'' beteken, en dit dus afbreuk aan [[Bloemfontein]] se status as republikeinse hoofstad gedoen het. Daarom word die dorp toe ''stad van hoop''. Die NG gemeente is in [[1876]] afgestig en die lidmaattalle bly redelik konstant vir 'n plattelandse dorpe: in [[1979]] was dit 840 en meer as 'n kwarteeu later in [[2006]] nog 764.
 
==Eksterne skakel==
[http://www.ngkerk.org.za/gemeentebesonderhede.asp?gid=792&letter=h&status=d&sinid=22 Inligting oor die NG gemeente]
 
==Bronne==
85 166

wysigings