Verskil tussen weergawes van "Hoopstad"

163 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Dit is vernoem na die landmeter wat die dorp opgemeet het, A.P. Haupt, en gestig op [[1 Junie]] [[1874]] op die plaas Kameeldoorns, wat deur die Oranje-Vrystaatse Volksraad vir dié doel aangekoop is. Die dorp verkry munisipale status in [[1905]]. '''Hoopstad''' het eers as ''Hauptstad'' bekend gestaan. Die naam is later verander, omdat ''Hauptstad'' letterlik ''hoofstad'' beteken, en dit dus afbreuk aan [[Bloemfontein]] se status as republikeinse hoofstad gedoen het. Daarom word die dorp toe ''stad van hoop''. Die NG gemeente is in [[1876]] afgestig en die lidmaattalle bly redelik konstant vir 'n plattelandse dorpe: in [[1979]] was dit 840 en meer as 'n kwarteeu later in [[2006]] nog 764.
 
==EksterneInterne skakelskakels==
Moenie verwar word nie met [[Hopetown]], 'n dorp in die provinsie [[Noord-Kaap]].
 
==Eksterne skakels==
*[http://www.ngkerk.org.za/gemeentebesonderhede.asp?gid=792&letter=h&status=d&sinid=22 Inligting oor die NG gemeente]
*[http://www.voordeur.co.za/plaaslike-nuus/hoopstad/index.shtm Voordeur, 'n werf met plaaslike nuus in Afrkaans]
* Scannell, J.P., ''Die Afrikaanse Kernensiklopedie'', Nasionale Boekhandel Beperk, Kaapstad (et. al.), 1965.
* Kelly, Maureen, ''Amptelike Suid-Afrikaanse Munisipale Jaarboek'', HELM Publikasies, Johannesburg, 1986.
 
[[Kategorie:Vrystaat]]
[[Kategorie:Dorpe in Suid-Afrika]]
85 157

wysigings