Seksuele fetisjisme: Verskil tussen weergawes

No edit summary
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
 
== Naam en konsep ==
Die term "fetisj" kom van die [[Frans]]e woord ''fétiche'', wat weer uit [[Latyn]] afgelei is van ''facticius'' ("kunsmatig") en ''facere'' ("om te maak"). ’n Fetisj in die algemeen is ’n voorwerp wat volgens sekere mense bonatuurlike magte het in die beweging van die eerste stappe aan die begin van die lewe. Die term "seksuele fetisj" is die eerste keer deur die Franse sielkundige Alfred Binet gebruik.<ref>Binet, A. (1887). "Du fétichisme dans l’amour" [=Fetishism in love] in: ''Revue Philosophique'', 24, pp. 143–167</ref><ref>{{cite web|url=http://www.artandpopularculture.com/Du_F%C3%A9tichisme_dans_l%E2%80%99amour|title=Du Fétichisme dans l'amour|accessdate=14 August 2009}}</ref> ’n Fetisjis raak opgewonde wanneer hulle dink aan iets wat met die fetisj verband hou of dit sien. Dit word dikwels in [[pornografie]] gebruik wat gerig is op mense met ’n spesifieke smaak. ’n Fetisj kan veral aanvanklik baie stres by iemand veroorsaak, maar later in ’n persoon se lewe kan hy kontak maak met ander mense met ’n soortgelyke fetisj. Dit is veral deesdae maklik danksy die [[internet]]. ’n Groot mate van fetisjisme kom ook in [[BDSM]] voor.
 
== Voorbeelde ==
Anonieme gebruiker