Seksuele fetisjisme: Verskil tussen weergawes

k
geen wysigingsopsomming nie
(Rol weergawe 1749144 deur Winstonza (bespreek) terug.)
Etiket: Ongedaanmaking
kNo edit summary
[[Lêer:Martin van Maele - La Comtesse au fouet 01.jpg|duimnael|200px|'n Voetfetisj is een van die algemeenste soorte fetisj]]
 
'''Seksuele fetisjisme''' of '''erotiese fetisjisme''' is 'n vorm van [[fetisjisme]] waar ’n'n persoon seksuele genot put uit 'n fisieke voorwerp, situasie of liggaamsdeel. Die voorwerp of situasie word die '''fetisj''' genoem, en die persoon wat ’n fetisj daarvoor het, is ’n'n '''fetisjis'''.<ref name="vekquin">{{cite web|url=http://vekquin.com/articles/fetishism-psychology.html|title=Common Misunderstandings of Fetishism|accessdate=24 Mei 2010|publisher=K. M. Vekquin}}</ref> ’n'n Seksuele fetisj kan wissel van 'n praktyk wat ekstra plesier in 'n verhouding verskaf, soos een maat wat ’n sekere kledingstuk dra, tot 'n afwyking wat groot [[Sielkunde|sielkundige]] stres veroorsaak by die fetisjis.<ref name="ICD">{{cite web|url=http://apps.who.int/classifications/icd10/browse/2010/en#/F65|title=Disorders of psychological development(F80-F89)|accessdate=11 Desember 2011 |publisher=World Health Organization}}</ref>
 
== Naam en konsep ==