Verskil tussen weergawes van "Giorgio Agamben"

Beeld
(Beeld)
[[Lêer:Giorgio Agamben, wall portrait.jpg|duimnael|Giorgio Agamben]]
'''Giorgio Agamben''' ([[Rome]], [[22 April]] [[1942]]) is 'n hedendaagse [[Italiaanse]] [[filosoof]], bekend vir sy boek ''Homo sacer'' ([[1995]]). Agamben se filosofie word diep beïnvloed deur [[Martin Heidegger]], van wie hy lesings bygewoon het en Walter Benjamin, wie se werk hy in Italiaans vertaal het. Agamben se ontmoeting met Heidegger was deurslaggewend vir sy filosofiese roeping. Hy beskou Benjamin as sy teengif teen die risiko’s verbonde in Heidegger se filosofie.
 
14 496

wysigings