Verskil tussen weergawes van "Magnus Malan"

8 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
 
== Biografie ==
Malan is op 30 Januarie 1930 in [[Pretoria]] gebore en trou in 1962 met Margot van der Walt getroud.
 
Hy is in 1973 aangestel wasas die hoof van die Suid-Afrikaanse Leër aangestel en drie jaar later as die hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag. As hoof van die weermagWeermag implementeer hy verskeie administratiewe veranderinge waarvoor hy respek inpalm. Gedurende die tyd raak hy bevriend met [[P.W. Botha]], toe die Minister van Verdediging en later die Eerste Minister.
 
In Oktober 1980 stel Botha hom aan as die Minister van Verdediging, 'n pos wat hy tot 1991 beklee het. Op 3 Februarie 1993 kondig hy sy uittrede uit die parlement aan.
 
Hy is op 18 Julie 2011 in sy huis in [[Durbanville]] in [[Kaapstad]] weens hartversaking oorlede. Hy laat sy vrou, twee seuns , 'n dogter en nege kleinkinders agter.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Malan-weens-hartversaking-oorlede-20110718 Malan weens hartversaking oorlede], [[Nuus24]], 18 Julie 2011.</ref> Sy as word in die gedenkmuur by die [[Voortrekkermonument]] bewaar.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Magnus-Malan-se-nederigheid-besing-20110724 Magnus Malan se nederigheid besing], [[Nuus24]], 24 Julie 2011.</ref>
 
== Verwysings ==
{{verwysingsVerwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
{{S-start}}
81 808

wysigings