Verskil tussen weergawes van "Valsrivier (Vaal)"

spasies voor "km"
k (Nie meer 'n saadjie nie)
(spasies voor "km")
}}
 
Die '''Valsrivier''' is 'n belangrike sytak van die [[Vaalrivier]]. Die Valsrivier ontspring by 'n punt ongeveer 25km25 suid-weskm suidwes van [[Bethlehem, Vrystaat|Bethlehem]], 20km20 suid-ooskm suidoos van [[Paul Roux]] en 25km25 km noord van [[Fouriesburg]].<ref>{{en}} [http://maps.google.com.au/maps?hl=en&q=serfontein%20dam&um=1&ie=UTF-8&sa=N&tab=wl GoogleMaps]</ref> Naby sy oorsprong vloei die rivier onderdeur die [[N5 (Suid-Afrika)|N5]] nasionale pad.
 
Die Valsrivieropvangsgebied van 78707 870 vierkante kilometer het een groot dam, die [[Serfonteindam]] sowat 7km7 km buite [[Kroonstad]]. By Kroonstad vloei die rivier onderdeur die [[N1]] nasionale pad. Daar is 'n aantal keerwalle deur die rivier.<ref>{{en}} [http://www.environment.gov.za/soer/reports/rivers/free%20state/Free%20State.pdf Environment.gov.za]</ref>
 
Die rivier kronkel verby [[Lindley]], deur Kroonstad en onderdeur die [[N1 (Suid-Afrika)|N1]] nasionale pad. Dit hou langs [[Bothaville]] verby, waar dit 5km5 km wes van Bothaville (net 2km2 stroomkm afstroomaf van die Balkfonteinwaterwerke) in die Vaalrivier invloei.<ref>{{en}} [http://maps.google.com.au/maps?hl=en&q=serfontein%20dam&um=1&ie=UTF-8&sa=N&tab=wl GoogleMaps]</ref> Wanneer die Valsrivier in vloed is oorstroom die laagliggende oewergedeeltes van Bothaville somtyds. Gedurende 1988 het van die huise in Fonteinstraat oorstroom, en in Januarie 2010 het die water tot in agterplase gestyg.<ref>[http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Valsrivier-se-water-tot-in-agterplase-20100130 Berig in Volksblad]</ref>
 
Wanneer die Valsrivier in vloed is, oorstroom dit die laagliggende oewergedeeltes van Bothaville somtyds. Gedurende 1988 het van die huise in Fonteinstraat oorstroom, en in Januarie 2010 het die water tot in agterplase gestyg.<ref>[http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Valsrivier-se-water-tot-in-agterplase-20100130 Berig in Volksblad]</ref>
 
Vroeër jare was die ou wabrug net buite Bothaville 'n belangrike oorgang oor die Valsrivier.
89 284

wysigings