Verskil tussen weergawes van "Bus"

93 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Uitleg)
k
[[Beeld:E85bus.jpg|duimnael|'n Scania OmniCity-bus in [[Stockholm]], Swede.]]
[[Beeld:Omnitrans New Flyer C40LF 0134.jpg|duimnael|New Flyer C40LF]]
 
''Hierdie artikel handel oor die voertuig. Vir die rekenaarbegrip, sien [[rekenaarbus]].''
 
'n '''Bus''' is 'n [[voertuig]] wat geskik is vir die vervoer van menige [[passasier]]s. Sommige busse kan tot 300 passasiers op 'n keer vervoer.<ref name="youngman" /> Busse word vir allerlei toepassings gebruik, soos geskeduleerde publieke busvervoer, vervoer na skole, privaathuur, [[toerisme]], en ander privaatbedrywe vir 'n wye verskeidenheid doeleindes. In [[Suid-Afrika]] val 'n bus in die kategorie "swaarvoertuie" indien dit ontwerp is om meer as 16 persone gemaklik te vervoer.<ref>[https://www.aa.co.za/on-the-road/calculator-tools/supporting-content/vehicle-classification.html aa.co.za] ''vehicle-classification''- AA</ref>
 
31 085

wysigings