Verskil tussen weergawes van "404 v.C."

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
== Gebeure ==
* Die [[Peloponnesiese oorlog]] kom tot 'n einde. Dit eindig in Athene se [[oorgawe]] aan [[Sparta]].<ref name="LeClaire">{{webaanhaling|url=http://dc.ewu.edu/cgi/viewcontent.cgi?article=1178&context=theses|titel=Tyranny and terror: the failure of Athenian democracy and the reign of the Thirty Tyrants {{Outeur|Lucas D. LeClaire}} proefskrif 2013 Easter Washington University}}</ref>
*September - Daar word in Athene 'n aristokratiese bewind ingevoer datwat pro-Sparta is en die demokrasie afskaf. Dit raak bekend as die [[Dertig Tiranne]].<ref name="LeClaire"/>
*In Athene word honderde burgers in hegtenis geneem en tereggestel vanweë hul politieke verlede of soms onduidelike redes. Veral die Metoike wat nie oorspronklik van Athene is, word vervolg.<ref name="LeClaire"/>
 
22 781

wysigings