Verskil tussen weergawes van "Mauritius"

27 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Gesagkontrole -> Normdata)
}}
 
'''Mauritius''' ([[Engels]]: ''Mauritius,'' [[Frans]]: ''Maurice''), amptelik die '''Republiek van Mauritius''' ([[Engels]]: ''Republic of Mauritius'', Frans: ''République de Maurice''), is 'n [[eilandnasie]] in die suidwestelike [[Indiese Oseaan]], omtrent 900 km oos van [[Madagaskar]] en omtrent 3 943 kilometer suidwes van [[Indië]]. Benewens die eiland Mauritius, sluit die republiek die eilande Sint Brandon en [[Rodrigues]] en die Agalegaëilande in. Mauritius is deel van die [[Maskareense eilande]], wat die [[Frankryk|Franse]] eiland [[Réunion]] 200 km suidwes insluit. Die [[hoofstad]] en grootste stad van Mauritius is [[Port Louis]].
 
== Demografie ==
Anonieme gebruiker