Verskil tussen weergawes van "Yzerfontein"

16 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Myl na km)
}}
 
'''Yzerfontein''' is 'n vakansiedorp aan die [[Atlantiese Oseaan]] aan die [[Weskus]] van [[Suid-Afrika|Suid-Afrika aan die]] [[Atlantiese Oseaan]] en is gewild onder [[branderplankry]]ers. Die dorp het in 1937 ontstaan toe die Katzfamilie die plaas Yzerfontein gekoop en die grond in woonerwe onderverdeel het. Die naam is ontleen aan 'n fontein wat in 'n ysterklip formasieysterklipformasie ontspring.
 
Die dorp het die'n 25 25kmkm lange strand, die langste ononderbroke strand in [[Suid-Afrika]]. Daar is 'n [[restaurant]] wat inheemse disse bedien. Dit kan bereik word te voet of per grondpad bereik word.
 
Die dorp is geleë langs die bekende [[Weskus Nasionale Park]], daarom is daar alen volstruise, slange, dassies en selfs bokkies word hier gekryaangetref. Seevoëls en duikers maak hulself tuis in die dorp en broei hul kleintjies uit op Meeurots, 'n klein eiland in die baai, en Dasseneiland. Walvisse kom paar en kalf in die baai. Hulle kan gesien word van Junie tot Desember besigtig word.
 
==Sien ook==
90 943

wysigings