Verskil tussen weergawes van "Yzerfontein"

10 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Yzerfontein''' is 'n vakansiedorp aan die [[Weskus]] van [[Suid-Afrika|Suid-Afrika]] aan die]] [[Atlantiese Oseaan]] en is gewild onder [[branderplankry]]ers. Die dorp het in 1937 ontstaan toe die Katzfamilie die plaas Yzerfontein gekoop en die grond in woonerwe onderverdeel het. Die naam is ontleen aan 'n fontein wat in 'n ysterklipformasie ontspring.
 
Die dorp het 'n 25 km lange strand, die langste ononderbroke strand in [[Suid-Afrika]]. Daar is 'n [[restaurant]] wat inheemse disse bedien. Dit kan te voet of per grondpad bereik word.
 
Die dorp is geleë langs die bekende [[Weskus Nasionale Park]], en volstruise[[volstruis]]e, slange, dassies en selfs bokkies word hier aangetref. Seevoëls en [[Gewone duiker|duikers]] maak hulself tuis in die dorp en broei hul kleintjies uit op Meeurots, 'n klein eiland in die baai, en Dasseneiland. Walvisse kom paar en kalf in die baai. Hulle kan van Junie tot Desember besigtig word.
 
==Sien ook==
90 796

wysigings