Verskil tussen weergawes van "Skaapvleis"

2 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Kategorieë gealfabetiseer)
'''Lams- en skaapvleis''' is die vleis van mak of huishoudelike [[skaap|skape]] (''Ovis aries''). Die vleis van 'n skaap in sy eerste jaar word '''lamsvleis''' genoem, dié van 'n jong skaap ouer as een jaar is 'n '''hamel''', en die vleis van 'n volwasse skaap is '''skaapvleis'''.
 
Die karkas word in vier kwarte verdeel, twee voorvoorkwarte en twee [[agterkwart]]eagterkwarte. Die [[voorkwart]] strek van die nek tot by die lislies. Karkassnitte uit die voorkwart is dikwels taaier as agterkwartsnitte, omdat die spiere harder werk, maar dit benadeel nie die geur of smaak nie. Vir hierdie snitte is langer gaarmaakmetodes soos stowe, smoor of [[potbraai]] dikwels beter. Die agterkwart is die agterste deel van die dier, met sagter snitte wat geskik is vir braai en ander vinnige gaarmaakmetodes. Volgens die [[Rooivleisindustrie van Suid-Afrika]] word die volgende vleissnitte onderskei:
 
BehalweLams- viren vleisskaapvleis se smaak kan wissel, beskryfvolgens die dier se ouderdom en die tipe weiveld waarop die dier geloop het. Die term '''lammers''' ookbeskryf lewende jong skape, wat magvir of nievleis mag nie, gebruik word, virof vleisnie. In [[Australië]] word dikwels die term '''prima lamsvleislam''' gebruik om te verwys na lammers wat vir vleisproduksie bestem is.<ref>{{en}} [http://www.abare.gov.au/publications_html/livestock/livestock_00/lamb.pdf Australiese primalambedryf, 2000]</ref>
 
Volgens die [[Rooivleisindustrie van Suid-Afrika]] word die volgende vleissnitte onderskei:
 
{{Kolomme2
|Kolom1=
* Boud
* Kruis
* Lende
* Rib
|Kolom2=
* Bors
* [[Dikrib]]
* Skouer
* Nek
* [[Skenkel]]
}}
 
Lams- en skaapvleis se smaak kan wissel, volgens die dier se ouderdom en die tipe weiveld waarop die dier gewei het.
 
Behalwe vir vleis, beskryf ''lammers'' ook lewende jong skape, wat mag of nie mag nie, gebruik word vir vleis. In [[Australië]] word dikwels die term '''prima lamsvleis''' gebruik om te verwys na lammers wat vir vleisproduksie bestem is.<ref>{{en}} [http://www.abare.gov.au/publications_html/livestock/livestock_00/lamb.pdf Australiese primalambedryf, 2000]</ref>
 
<gallery mode=packed heights=140>
98 574

wysigings