Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
*[[Bruce Medalje]] (1911)}}|signature=Henri Poincaré Signature.svg|footnotes=[[Pierre Boutroux]] se oom}}
 
'''Jules Henri Poincaré''' (29 April 1854 – 17 July 1912) was 'n Franse [[Wiskunde|wiskundige]], [[Teoretiese fisika|teoretiese fisikus]], ingenieur, en [[Wetenskapsfilosofie|wetenskapsfilosoof]]. Hy word dikwels beskryf as 'n polimaat aangesien hy op alle terreine van die dissiplinewiskunde uitgeblink het.
 
As 'n wiskundige en fisikus het hy talle oorspronklike en fundamentele bydraes gelewer tot suiwer- en [[toegepaste wiskunde]], [[wiskundige fisika]] en [[sterremeetkunde]]. Hy het een van die bekendste lank-onopgeloste probleme in wiskunde, die [[Poincare probleemstelling|Poincaré probleemstelling]], formuleer, wat eers in 2003 deur [[Grigori Perelman]] opgelos is. In sy navorsing oor die drie-liggaam probleem was Poincaré die eerste persoon wat 'n chaotiese deterministiese stelsel ontdek het, en sodoende die grondslag van moderne [[chaosteorie]] gelê het. Hy word ook beskou as een van die stigters van die veld van [[topologie]].
74

wysigings