Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

geen wysigingsopsomming nie
Poincaré het klem gelê op die belangrikheid daarvan om aandag te gee aan die invariansie van fisiese wette onder verskillende transformasies en was die eerste persoon om die [[Lorentz transformasies|Lorentz-transformasies]] in hul moderne simmetriese vorm aan te bied. Poincaré het verskeie [[relativistiese sneltransformasies]] ontdek, soos in 1905 in 'n brief aan Hendrik Lorentz aangeteken. Hy het ook 'n belangrike stap in die formulering van die teorie van [[spesiale relatiwiteit]] voltooi deur perfekte invariansie van [[James Clerk Maxwell|Maxwell]] se vergelykings te bepaal. In 1905 het Poincare voorgestel dat [[Swaartekraggolf|swaartekraggolwe]] uit 'n liggaam voortspruit teen die spoed van lig, soos deur die Lorentz-transformasies voorgestel.
 
Die [[PoincaréPoincare groupgroep|Poincaré groep]] in fisika en wiskunde is na hom vernoem.
 
== Lewe ==
79

wysigings