Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 1 jaar gelede
opd stats
{{Inligtingskas Nedersetting
|amptelike_naam=Nuweland
|ander_naam=<small>Newlands</small>
|nedersetting_tipe=[[Voorstad]]
|duimdrukkerkaart=Kaapstad
|duimdrukkeretiketposisie=bokant
|koördinaatwys=aansig=inlyn,titel
|bevolking_soos_op=2011
|bevolking_totaal=5100<ref>[https://census2011.adrianfrith.com/place/199041036 Subplek Nuweland] ''Sensus 2011''</ref>
|bevolking_totaal=5100
|bevolkingsdigtheid_km2=1500
|bevolkingsdigtheid_myl2=3800
}}
 
'''Nuweland''' is 'n boomryke, suidelike [[voorstad]] van [[Kaapstad]], [[Suid-Afrika]].
 
[[Lêer:De Papenboom, woning van DG van Reenen, Nuweland, uit Thompson's Travels and Adventures.jpg|duimnael|links|250px|''De Papenboom'', Dirk van Reenen se woning in Nuweland gegrond op Petit Trianon by [[Versailles]], was een van [[Louis Thibault]] se eerste ontwerpe aan die Kaap. Dit het in die 1830's afgebrand.]]
 
Van die bekende besienswaardighede in die voorstand, is die Nuwelandse swembad, die tuiste van SAB Miller se oudste brouery oorkant die hoofweg, die hoofkantoor van Southern Lewens, die [[Hoërskool Westerford]] en [[Hoërskool Groote Schuur]], die [[Nuwelandstadion|Nuweland rugby]]- en [[Nuweland-krieketveld|krieketstadions]], die South African College School ([[SACS]]), [[Boshofpoort]] en die Josephine-watermeul.
 
== Bronne ==
* Mayhew, Vic (red.). 1980. ''Reader’s Digest Illustrated Guide to Southern Africa''. Cape Town: The Reader’s Digest Association South Africa (Pty.) Limited.
 
== Sien ook ==
* [[Nuweland (kiesafdeling)]]
 
== Bronne ==
* Mayhew, Vic (red.). 1980. ''Reader’s Digest Illustrated Guide to Southern Africa''. Cape Town: The Reader’s Digest Association South Africa (Pty.) Limited.
{{Verwysings}}
 
{{Kaapstad voorstede}}
69 634

wysigings